Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Klink ’n glasie op Veritas-wynproeë
Die gewilde Veritas-wynproeë vir die publiek om die dubbelgoue en goue wenners eerstehands te ervaar, word binnekort in Kaapstad, Paarl en Stellenbosch aangebied.
-
Só werk wykskomiteeverkiesings
Baie inwoners van die munisipale gebied Stellenbosch is tans onkundig en ander verward oor die wykskomitee-verkiesings wat nou plaasvind. Baie mense weet nie van die verkiesings nie, ander weet nie hoe dit werk nie en sommige is verward tussen ou…
-
Ongeluk op R44 laat man met baie pyn en lyding
Die bestuurder van die Hyundai-bakkie wat verlede Dinsdagoggend in ’n ongeluk op die R44 naby Klapmuts betrokke was, moes die afgelope week meer as vyf operasies ondergaan.
-
-
Applications now open for bursaries from retail group
The Shoprite Group is offering bursaries for persons wishing to study accounting, food sciences and IT for the 2022 and 2023 academic years.
-
e’Bosch ready for mass choir
With a two-year break from the annual e’Bosch School Choir Festival due to Covid-19 constraints, it is time to start preparing for this year’s e’Bosch School Choir Festival.
-
Hike in violent crime ‘concerning’
Stellenbosch police have recently experienced an increase in domestic violence and say they are very concerned about the violent crimes taking place in the community of Stellenbosch.
-
Werker sterf ná bye hom aanval
’n Man (58) van Idasvallei het verlede Woensdag 2 Februarie op pad hospitaal toe aan sy wonde beswyk nadat hy by sy werksplek deur ’n swerm bye gesteek is.
-
Tennis vier nou hoogty
Die jaarlikse Zest Fruit Gerrie Berner-toernooi word vanjaar vir die 17de keer deur Paul Roos Gimnasium aangebied.
-
Tyd dat minister ingryp
Die Stellenbosch-munisipaliteit het die afgelope week ’n beroep op die Nasionale Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur (NDOWI) gedoen om aandag aan ’n geskiedkundige gebou in die sakekern van Stellenbosch te gee.







