Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
How climate change will impact moths, butterflies
Climate change will have an enormous impact on species of moths and butterflies. In coming decades, shifts in temperature and rainfall patterns because of climate change will significantly influence where […]
-
Show children good road safety habits
Children die on South Africa’s roads every day. According to a press release by Marion De Vries from the Department of Transport and Public Works (DTPW) road safety habits play […]
-
-
Staan saam teen selfoontorings
Ek skrik nie sommer vir koue pampoen nie, maar toe ek die navorsing oor die biologiese effekte en gesondheidsgevare verbonde aan selfoontorings begin lees het, het my broekspype begin bewe! Ek het waarlik skrikkerig geword!.
-
Eetplekke op die sypaadjies
Dis tog jammer dat die tafels en stoele (en seker die uitstallings ook) op die sypaadjies in die middedorp, nou party mense pla.
-
-
Stop watergebruik uit boorgate
Ja, almal kla oor water en waterbeperkings. Beperk die watergebruik behoorlik. Stop die gebruik van boorgatwater, want waar gaan ons water kry as die damme regtig opdroog? Die enigste ander bron van drinkbare water is in die ondergrondse bronne in…
-
Almal moet water spaar
Verskeie stellings oor waterverbruik in 26 Januarie se Eikestadnuus mag dalk waar wees, maar hulle mis myns insiens die punt. Met wêreldwye klimaatverandering word daar toenemende waterskaarsheid vir die Wes-Kaap voorspel, nie net vir die volgende pa
-
Maste bly staan
Die probleem van die oprigting van selfoonmaste toring steeds uit bo baie probleme wat tans op die dorp ondervind word.
-
Hou aan skryf oor torings
Ek verwys na die voorbladartikel van 26 Januarie 2017, geskryf deur Elze Goosen.


