Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Veilige sagteware- en regstelsels nodig vir kubersekuriteit
Met ’n algemene toename in die aantal kuberaanvalle op beide individue en organisasies moet ons meer as net bewustheid skep, ons moet ook dringend daaraan werk om beter en veiliger sagtewarestelsels te skep.
-
Gelyke Kanse en die US se taalbeleid
Op 10 Oktober 2019 het die Konstitusionele Hof (KonHof) uitspraak gegee in die saak tussen Gelyke Kanse en Universiteit Stellenbosch (US). Dit het gehandel oor die US se taalbeleid wat in 2016 deur die US-Raad aanvaar en vanaf 2017 geïmplimenteer…
-
Leslie Swartz ontvang gesogte medajle
Oor die afgelope dekade het die studie van gestremdheid as ’n akademiese dissipline in Afrika, veral Suid-Afrika, geweldig uitgebrei, onder meer weens die toewyding van prof Leslie Swartz, ’n uitgelese professor in sielkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US).
-
Weer spelkoors in die Boland
Die land se beste spellers gaan kragte meet in die eindronde van die Sanlam WOW-spelfees.
-
Prins performs works by Johan Cloete
The Endler Concert Series in collaboration with the Irma Stern Museum presents South African pianist Megan-Geoffrey Prins on Saturday 19 October at 15:30 at the Irma Stern Museum, Rondebosch.
-
Titia Ballot-kunsuitstalling geopen
’n Uitstalling getiteld Toevlug, van die kunswerke van die kunstenaar Titia Ballot is onlangs in die anneks van die Hugenote-gedenkmuseum in Franschhoek geopen.
-
Lawrence gets the job done in Stellenbosch
In a closely contested final round of the Vodacom Origins of Golf at Stellenbosch, where five players had a chance to walk away with the victory, it was Thriston Lawrence who claimed the win.
-
Unieke plaaservaring by Groot Plaasproe
Op Internasionale Pinotage-dag, Saterdag 12 Oktober, kan feesgangers Pinotage en van die beste biltong in die Boland proe saam met kenners van die Pinotage-vereniging en die Wellington-wynroete. Roosterkoek, boetiekbier, skaapstertjies, […]
-
Plug pulled on popular open water swim
After five action packed years of racing, the organizers of the Western Cape’s most popular open water swim, the Cape Mile, have announced that the event will not continue in […]
-
Die Heuwels Fantasties reik nuwe enkelsnit uit
Die Heuwels Fantasties. Sheldon Yoko, Fred den Hartog, Pierre Greeff en Hunter Kennedy. Dit is tien jaar later sedert Die Heuwels Fantasties (DHF) se self-getitelde debuut album hulle so te […]





