Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kapokboom nie so hoog in SA as elders ter wêreld
’n Boom wat skouspelagtig vertoon wanneer hy blom, is die kapokboom (Ceiba pentandra), in Engels bekend as kapok tree of silk floss tree. Die eerste pienk blomme verskyn vroeg in April, en teen die einde van die maand is die…
-
Nuwe viserektor gereed vir taak
Prof. Sibusiso Moyo is as die Universiteit Stellenbosch se nuwe viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie aangewys. Die US Raad het hierdie besluit op Maandag 11 April geneem nadat die Institusionele Forum en Senaat ook hul steun aan Moyo
-
Countrywide appeal for donations of 0-blood
The Western Cape Blood Service (WCBS) has issued a plea to all eligible donors to donate blood as O-blood stocks are critically low.
-
-
Kunswerk gee denke vrye teuels
Die Universiteit Stellenbosch het onlangs ’n ikoniese funksionele kunsstuk van 10 ton – die THINK Bench – bekend gestel.
-
-
US-koor weer beste ter wêreld
Die Universiteit Stellenbosch se koor het weer die boonste posisie op die gesaghebbende Interkultur-Wêreldranglys ingeneem.
-
Are you SA’s best businesswoman?
The search is on for South Africa’s most enterprising women with the entry call for the 2022 Santam Women of the Future Awards, presented in association with Fairlady and Truelove.
-
Plaaslike akteur in gru-film ‘Gaia’ te sien
Die plaaslike akteur Alex van Dyk (19) is te sien in die nuwe gruwelfantasie Gaia wat verlede Vrydag 22 April op BoxOffice bekend gestel is.
-
Onnies geteister
Onderwysers by die Hoërskool Cloetesville het verlede Woensdagoggend, 20 April, tussen 07:30 en 08:00 voor die skoolhek teen seksuele teistering van vroulike personeellede en leerders betoog.







