Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Skool bars uit sy nate
Personeel en leerders by Hoërskool Kayamandi in Stellenbosch, sit sedert Maandag 7 Februarie met die hande in die hare in oorvol klasse met te min onderwysers.
-
Enjoy soirée at Vergelegen
Wine lovers will have the chance to taste an array of the country’s best wines, including older vintages not usually available to the public, in the beautiful surroundings of Vergelegen Wine Estate in Somerset West this weekend.
-
Paul Roos-atlete blink uit by die Uitnodigingsbyeenkoms in Paarl
Verskeie PRG atlete het by die Hoër Jongenskool Paarl Uitnodigingsbyeenkoms gewys hulle is gerat vir die Prestige Atletiekbyeenkoms van 8 Februarie op Dal Josafat.
-
Norfolkden op ‘eiland’ geplant
In die ou dae van die Kaapkolonie is die regsgesag oor die Stellenbosch- distrik uitgeoefen van die Drostdy wat gebou is op ’n eiland in die Eersterivier waar die Universiteit Stellenbosch se Kweekskool vandag staan.
-
Best in wine industry honoured
The annual Wine Harvest Commemorative event took place on Wednesday 2 February, honouring four trailblazers of the South African wine industry.
-
Social media-based fraud cases under investigation
A case of fraud is being investigated by Stellenbosch police after a man from Stellenbosch was conned out of his R17 000 on 1 February at 09:00 at Longridge Farm, Eikendal.
-
PRG has soccer academy
The Paul Roos Gymnasium (PRG) Junior Soccer Academy was officially launched on Monday 31 January and Tuesday 1 February, with 32 u-11 and u-13, and 27 u-7 and u-9 players participating in the event as the first academy members.
-
Come sample the best of chamber music at Endler Hall
Come sample the best of chamber music at Endler Hall
-
Klink ’n glasie op Veritas-wynproeë
Die gewilde Veritas-wynproeë vir die publiek om die dubbelgoue en goue wenners eerstehands te ervaar, word binnekort in Kaapstad, Paarl en Stellenbosch aangebied.
-
Só werk wykskomiteeverkiesings
Baie inwoners van die munisipale gebied Stellenbosch is tans onkundig en ander verward oor die wykskomitee-verkiesings wat nou plaasvind. Baie mense weet nie van die verkiesings nie, ander weet nie hoe dit werk nie en sommige is verward tussen ou…







