Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wanneer die portjacksons val, staan ander indringerspesies op
’n Algemene metode om die indringer akasiabome in Suid-Afrika uit te roei, is om hulle af te kap, op mekaar te stapel en dan aan die brand te steek.
-
Uitgestorwe spesie ‘herleef’ ná 200 jaar
Een van die eerste bekende plantspesies wat in die 1800s weens bosbou- en landboubedrywighede in die Wes-Kaap uitgesterf het, is herontdek.
-
Vrugtebedryf groet groot gees
Legende in die vrugtebedryf, Koos Lötter, is op 29 Oktober 2019 op Stellenbosch in die ouderdom van 92 jaar oud oorlede.
-
Nuwe graad geakkrediteer
Die fakulteit ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs ’n bevestiging ontvang dat die nuwe BIng-graad in data-ingenieurswese ten volle deur die Ingenieursraad van Suid-Afrika (ECSA) akkrediteer sal word vir registrasie as professionele ingenieur.
-
Ken die tekens van beroerte
Terwyl Nasionale Beroerteweek 28 Oktober begin het, doen die Wes-Kaapse gesondheids-departement ’n beroep op inwoners om gewoontes te verander wat hulle toenemend kwesbaar vir beroertes maak.
-
Ubuntu Dialogues announces first cohort of fellows
Ubuntu Dialogues has announced its first cohort of Ubuntu Dialogues fellows. The 14 fellows from Stellenbosch University (SU) will participate in the newly launched partnership between the Michigan State University (MSU) African Studies Center and the Stellenbosch University Museum.
-
Gaan Suid-Afrika okei wees?
Tafelberg-uitgewers en Eikestadnuus nooi jou na die bekendstelling van Gaan Suid-Afrika oukei wees?
-
Prioriteite vir bewaring van plante en diere uitgetippel
Suid-Afrikaanse bioloë en omgewingskundiges het spesifieke prioriteite uitgestippel waarop navorsers kan fokus om die land se plant- en diererykdom en veral die Kaapse Floristiese Streek ten beste in die volgende dekade te bewaar.
-
Ses vereer met eredoktorsgrade van US
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal in Desember en April eredoktorsgrade aan ses mense, waaronder ’n navorser, aktivis en akteur toeken.
-
Woman scammed on Gumtree
A woman was scammed out of an Apple MacBook after advertising it on Gumtree.





