Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Diefstal wek kommer
’n Toename in diefstal die afgelope maand uit motorvoertuie in parkeerruimtes in Stellenbosch het opnuut kommer by motoriste gewek, maar dit is nie ongewoon nie, sê die Stellenbosch-polisie en beskryf sommige voorvalle as nalatigheid.
-
Leerders in sop oor die gebruik van drank op skoolterrein
Die lot van vyf graad 10-leerders by Luckhoff Sekondêr in Stellenbosch word volgende week in ’n tugverhoor bepaal nadat ’n video waarin hulle (die leerders) alkohol op skoolterrein gebruik wyd op sosiale media versprei is.
-
Eekhoring jaag laaste akker
’n Skielike kragonderbreking het vandeesweek talle inwoners laat dink beurtkrag het weer aangebreek, maar helaas – dit was egter net ’n eekhoring wat in die kragstasie beland het.
-
Micro brews and distillates at upcoming craft festival
The bi-annual Stellenbosch Craft Beer Festival (SCBF) will be held at the picturesque Jan Marais Nature Reserve on Saturday 5 March.
-
Eike kom al ’n lang pad
Stellenbosch word die Stad van Eike, oftewel die Eikestad, genoem. Die naam is gepas, want hier is baie van hulle met ’n lang tradisie.
-
Suidoosterfees in die Kunstekaapteater om die draai
’n Volgepakte Suidoosterfeesprogram word van Woensdag 27 April tot Sondag 1 Mei in die Kunstekaapteater in Kaapstad aangebied. Vanjaar gaan feesgangers getref word deur ’n warrelwind van uitstekende teater, musiek, dans en boekgesprekke.
-
-
Spelers wys slag
Die jaarlikse Zest Fruit Gerrie Berner-toernooi word die komende naweek vir die 17de keer deur Paul Roos Gimnasium (PRG) in Stellenbosch aangebied.
-
Poskantoor steeds dakloos
Die Hoofposkantoor van Stellenbosch wat meer as 80 jaar op die hoek van Bird- en Pleinstraat geleë was, is steeds adresloos.
-
Kayamandi man tells about getting vaxxed
Two neighbours from Kayamandi recently decided to take the step of getting vaccinated.







