Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Swak diens ’n skande
Dit is onaanvaarbaar dat ’n staatsinstelling soos die nasionale departement van binnelandse sake nie aan hul eie vereistes voldoen nie.
-
-
-
‘Ek’s g’n gegriefde oud-lid’
Franklin Adams, die man wat ’n klagte oor beweerde onreëlmatige aanstellings by die Stellenbosch-munisipaliteit aangemeld het, sê die verklaring deur die munisipale bestuurder, Geraldine Mettler, waarin sy hom ’n “gegriefde oud-raadslid” noem, wys ho
-
Underdogs, Paul Roos, tackle Grey High – on TV
Paul Roos Gymnasium’s u-19A rugby team will travel to the Eastern Cape to take on Grey High School for the first encounter of the 2022 Premier Interschools season this weekend.
-
Kom rol balle – net vir die pret
Huis Horison se eerste rolbalkompetisie van die jaar is om die draai en jy word uitgenooi om die bal vir ’n goeie doel te kom rol.
-
-
Universiteit Stellenbosch kap skerp terug oor Afrikaans
Die Universiteit Stellenbosch het die studente-organisasie Studenteplein verlede Donderdag (31 Maart) op Twitter in twee twiets gekap en van “onakkurate bewerings” beskuldig.
-
Moeras-sipres groei oral goed
Is daar moeras-sipresse op Stellenbosch waar daar geen moerasse is nie? Ja, hierdie boom (Eng.: swamp cypress) het die uitsonderlike eienskap – hoewel dit moerasse en nat grond verkies, kan dit in feitlik enige grond goed groei.
-
First solar panels installed
On Wednesday 6 April Stellenbosch Municipality became one of the first municipalities to install solar panels on municipal property successfully, in a quest to free-up the City of Oaks from load shedding.






