Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Publiek se hulp gevra om twee studente op te spoor
Twee tweedejaarstudente aan die Universiteit Stellenbosch word sedert verlede Vrydag (21 Oktober) vermis.
-
US-studende moeg, ná nog ’n urineringsvoorval by manskoshuis
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR) het vandag (Sondag 23 Oktober) ’n massavergadering op die Rooiplein gehou en alle koshuise uitgedaag om hul koshuiskulture krities te heroorweeg deur doelbewuste besinning en eerlike besprekings
-
Former Distell workers protest ‘unfair’ termination
A group of about 20 workers protested in front of the Distell premises in Adam Tas Road, Stellenbosch on Friday (21 October) claiming they were unfairly terminated earlier this year.
-
Woordfees weer soos van ouds
Inwoners en feesgangers kon vanjaar die Toyota US Woordfees weer in lewende lywe ervaar, nadat dit in 2021 weens die Covid-19-pandemie nie fisiek kon plaasvind nie.
-
-
Cloetesville se leiers wil saamwerk
Meer as 60 leiers van Cloetesville en mense wat omgee vir die welstand van hul gemeenskap het Saterdag 15 Oktober byeengekom en ’n besluit geneem om ’n platform te skep waarmee die grootste uitdagings in die gemeenskap aangepak kan word.
-
Boland Media reaps FCJ awards
The country’s top community journalists and newspapers were honoured at the glitzy Avbob FCJ Excellence Awards 2021 in Boksburg, Gauteng on Friday evening, 14 October.
-
SCAN launches web directory
Ever wondered what all the amazing non-profit organisations are in Stellenbosch? Are you interested in supporting local causes?.
-
Groups come together to help ensure world is more food-secure
A group of employees from Woolworths Eikestad Mall in Stellenbosch rolled their sleeves up and went to work with interns and young farmers at the Living Soil Community Learning Farm in commemoration of World Food Day last week.
-
Wie is die heel mooiste baba in Cloetesville?
Spieëltjie spieëltjie aan die wand, wie is die mooiste baba in die Dal? Die Aan-Het-Pad-kliniek in Cloetesville hou op 28 Oktober sy heel eerste babakompetisie, en mammas met kleingoed word genooi om hul babas in te skryf.









