Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Ma op trekker vir toutrek
Dit was ’n gesig van inspirasie en pure blydskap toe ’n ma van Gordonsbaai, Corné Els, Saterdag met haar ou rooi trekker by die Glasrestaurant op Babylonstoren, Simondium, stop en ’n dankbare dogter haar met ope arms verwelkom.
-
Hoofde beeld Jamestown-trots uit
Kan daar iets goeds uit Jamestown kom? Dié skeptiese vraag is vierdubbelkeer deur vier Jamestowners verkeerd bewys, deurdat ’n rekordgetal van vier skoolhoofde in die Stellenbosch-omgewing van hier is.
-
Free Buzzer app for safety
In an effort to prioritise personal safety and security within communities, a groundbreaking mobile application called Buzzer Community Safety & Security App has been developed.
-
International netball conference in Stellenbosch
The Division of Sport Science at Stellenbosch University (SU) will soon, for the first time, host an international netball conference. The event is particularly relevant because of the 2023 Netball World Cup, which will be hosted in Cape Town at…
-
Hallo China, hier kom Caryn!
’n Tienjarige meisie van Cloetesville is eersdaags op pad na China om aan ’n Chinese Bridge-kompetisie deel te neem nadat sy die Suid-Afrikaanse ronde van die kompetisie gewen het.
-
-
Warm sokkies vir die Kaapse winter
Meer as 1,5 miljard mense ly aan grondoordraagbare voetinfeksies, wat deur die regte paar skoene en kouse voorkom sou kon word. Kinders wat die winter kaalvoet moet aandurf, het ’n groter gevaar vir bevriesing (frostbite) en talle ander voetinfeksies
-
-
Maatskaplike dienste soek familie van ongeregistreerde man van Stellenbosch
Die departement van maatskaplike ontwikkeling (DSD) in die Somerset-Wes-omgewing is op soek na die familie van ’n man, vermoedelik in sy sewentigs, wat volgens inligting oorspronklik van Vlaeberg, Stellenbosch is.
-
Universiteit Stellenbosch ‘leer waardevolle lesse’
Die voorsitter van die Universiteit Stellenbosch se raad, dr. Nicky Newton-King, sê die US-raad het vertroue in die rektor en visekanselier, prof. Wim de Villiers, en sy span en dat die bejammerenswaardige episode nie herhaal sal word nie. Sy herbeklemtoon…









