Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Klapmuts-mense vir meer as twee weke in donker
’n Gedeelte van Klapmuts sit al ’n bietjie meer as twee weke reeds in die donker nadat ’n tegniese fout op ’n Eskom-lyn in dié omgewing gevind is, en inwoners hier is omtrent raadop.
-
Goeie nuus! kykNET soek weer deelnemers vir Plaasjapie
’n Tweede Plaasjapie-reeks is op pad! En as jy die verskil van ’n stoep-en-tee-boer en ’n murg-en-been-boer ken, is dié gewilde kykNET-werklikheidsreeks jou kans. Daarbenewens is die aanloklike R1-miljoen-prysgeld natuurlik ook o0p die spel.
-
Proe-proe by SA Jongwynskou ’23
Die beoordeling van die jongwyne van die 2023-oesjaar was verlede week (24 tot 28 Julie) in volle gang, met meer as 1 250 inskrywings wat meeding vir die toptrofeë, sowel as goue, silwer- en bronsmedaljes – by die SA Jongwynskou…
-
Jong toneelspelers neem stukke na Fraserburg-fees
Paul Roos Gimnasium (PRG) se twee toneelgroepe het hul nuutgeskepte toneelstukke die eerste keer op 25 en 26 Julie het voor gehore opgevoer.
-
Paul Roos-skaakspelers presteer plaaslik, wen 6-0
Paul Roos Gimnasium se o.15- en o.18-skaakspanne het die afgelope twee weke aan die Stellenbosse uitspeelwedstryde van die SA Top Schools-skaakkompetisie deelgeneem en goed gevaar.
-
KWDM -brandweerdienste toegerus met die nuutste Insidentbevelbus om noodreaksie te verbeter
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) se brandweerdienste het Vrydag 28 Julie sy moderne, pasgemaakte mobiele “Insident-bevelbus” in Stellenbosch ontvang.
-
-
-
Landbou vereer beste personeel by prestige geleentheid
Landbouwerkers in die Stellenbosch-streek is verlede Donderdag (27 Julie) tydens die Stellenbosch- Prestige Landboutoekennings vir hul harde werk en bydrae tot die landboubedryf vereer.
-
Boschendal’s gardens recognised ahead of exciting transformation
Franschhoek wine estate Boschendal Estate is celebrating several recent wins for its iconic gardens, ahead of an exciting re-imagining of the farm’s stunning Werf Garden landscape.










