Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Taxiongeluk eis peuter, ma beseer
Die lewe van ’n jong ma van die Lanquedoc-gebied in Groot Drakenstein het die afgelope naweek ’n tragiese knou gekry toe haar baba deur ’n taxi uit haar arms geslinger en doodgery is.
-
Teken petisie om Papegaaiberg-reservaat te red
Verteenwoordigers van die Onder-Papegaaiberg-woonbuurt ontmoet môreoggend (Donderdag 12 Oktober) met Anton Bredell, die LUR van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, om hul kommernisse oor die toestand en veiligheid van die Pap
-
Danie Malan by Dagbreek se straatmyl
Die legendariese atleet en oud-Dagbreker Danie Malan word tydens die 13de Dagbreek-straatmyl, wat Woensdag 11 Oktober in Victoria-straat plaasvind, vereer.
-
Woordfees begin dié naweek!
Met 640 unieke aanbiedings in 14 genres wat in 50 venues in en om Stellenbosch aangebied word, is die Toyota US Woordfees een van die grootste kunstefeste in Afrika.
-
The right nutrition is crucial to a baby and toddler’s proper growth
This coming week – Monday 9 to Sunday 15 October – sees South Africans celebrate National Nutrition Week, which will again serve as a powerful reminder of the significance of providing adequate nutrition for babies and toddlers.
-
US Woordfees presents a preview of a ‘Speak Me A Speech’ a feature film that articulates timeless human concerns
Two preview screenings in Stellenbosch during the Toyota US Woordfees will offer audiences a first look at a ground breaking new feature-length film currently being shot in the Western Cape.
-
Longlands-inwoners kry eindelik huis na 25 jaar se beloftes
Die drome van meer as 80 Longlands-inwoners is verlede Donderdag (28 September) bewaarheid, toe Stellenbosch-burgemeester adv. Gesie van Deventer tydens ’n spesiale geleentheid die titelaktes aan die ingenome inwoners oorhandig het.
-
Matie kry Rhodes-beurs om verder te studeer in Sosiale Wetenskappe van die Internet
Tessa Malan, ’n student aan die Universiteit Stellenbosch (US), het ’n gesogte Rhodes-beurs ontvang om volgende jaar by die Universiteit van Oxford te studeer.
-
Franschhoek-pas vir onbepaalde tydperk gesluit
Terwyl die Wes-Kaapse regering se afdeling vir paaie en infrastruktuur nog geen aanduiding kan gee van hoe lank herstelwerk aan die R45- Franschhoekpas kan duur nie, het die Stellenbosch-munisipaliteit aangedui skade aan infrastruktuur in Franschho
-
Elude crooks by keeping a beady eye on bills, deals
During August and September, a series of fraudulent activities took place involving the sale of an Apple computer, unauthorised banking transactions and billing discrepancies with a cellphone service provider.









