Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
FOTO’S: Coronations-rugbyklub vereer seison se uiblinkers
Die Coronation-rugbyklub het Saterdag 11 November sy prysuitdeling in die Rietenbosch-saal gehou. Die klub se topspelers, ondersteuners en administreerders van die 2023-klubrugbyseisoen is by die glansgeleentheid vereer. Die Blitsbok Selwyn […]
-
BRIEF: Grasperke voor koshuise nie volhoubaar
As alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US) is ek baie teleurgesteld oor die toestand van die grasperke in Van Riebeeck-straat. Die pragtige grasperke, wat altyd so ’n mooi beeld van die universiteit en dameskoshuise uitgedra het, lyk nou soos
-
16 Dae van Aktivisme: Slagoffer vrees vir haar lewe
Geweld onder vroue en kinders beleef ’n toename in Suid-Afrika en die Stellenbosch-gebied is geen uitsondering nie.
-
US help om gesigsuitbeeldings van vyf geraamtes saam te stel
Die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van ’n baanbreker-navorsingskonsortium wat digitale gesigsrekonstruksie suksesvol gebruik het om die identikits van vyf ongeïdentifiseerde mense, wie se oorskot tussen 2020 en 2022 in Philippi-Oos, Mitchells
-
Brande in informele nedersettings ‘kan voorkom word’
Verwoestende brande kom gereeld in baie van Suid-Afrika se meer as 4 000 informele nedersettings en in agterplaaswonings voor, wat duisende mense dakloos laat en tot talle sterftes lei, sê prof. Richard Walls, hoof van die navorsingseenheid vir brand
-
Artist and schools collaborate on learning about the historic organic value of the Eerste River
Societas, the outreach initiative of Paul Roos Gymnasium, joined forces with visual artist Abri de Swardt to present “The River That Binds Us”.
-
Give the ultimate gift during the “big bleed”
As the Western Cape Blood Service (WCBS) gears-up for the added pressure on the blood supply over the festive season, it encourages the public to give the ultimate gift during its “big bleed” on Red Saturday (25 November).









