Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
SPORT: Klapmuts-sokkerspeler mik hoog, op pad na Spanje
’nJong sokkerspeler van Klapmuts vertrek eersdaags na Madrid, die sokkerhoofstad van Spanje, waar hy sy talente voor van dié land se top-sokkerkenners ten toon sal stel met die hoop dat hy ’n kontrak sal losspeel.
-
FOTO’S: Kanker-oorwinnaars inspireer ander om fondse in te samel
Die Stellenbosch Cancer Warriors-komitee het toegesien dat alles op die dag vlot verloop. Van links is André September (bemarking), Avril Samuels (geleenthede), Karin Steyn (geleenthede), Hillary Williams (geleenthede) Linda Martin […]
-
GEBORG | Buitelandse trusts vs Suid-Afrikaanse trusts: Hier is wat jy moet weet
Buitelandse trusts word al hoe meer gewild onder Suid-Afrikaners wat op soek is na breër beleggingsopsies om hul bates te beskerm teen politieke en ekonomiese wisselvalligheid, maar ook omdat Suid-Afrikaanse trusts deur valuta-beheerreëls beperk word.
-
Anton groet Pleinstraat-openbare biblioteek ná 44 jaar
’n Bekende gesig by die openbare biblioteek in Pleinstraat, Stellenbosch, het Dinsdag 31 Oktober ná 44 jaar van diens by dié plaaslike fasiliteit uitgetree.
-
Help StellSorg dié drie mense opspoor
StellSorg is op soek na drie mense in verband met maatskaplike aangeleenthede en vra die gemeenskap se hulp om hulle op te spoor.
-
The link between obesity and type-2 diabetes cannot be overstated, for the one feeds the other
“Diabesity”, a term used to describe the interplay between obesity and type-2 diabetes, is likely to be the biggest epidemic in human history, experts say.
-
Don blue today to create awareness of diabetes
We all know the terrifying stats: Diabetes is the number one killer of women in South Africa, and the second leading cause of death in men. One in two people with diabetes is undiagnosed.
-
Jakarandatyd ook strestyd vir eksamentyd
Die jakarandas blom, wat beteken dit is weer eksamentyd. Vir baie is dit ’n tyd van uiterste stres; dis nie verbasend nie, aangesien eksamens van nature intimiderend is, maar tog hou dit die sleutel in om geleenthede te ontsluit.
-
Uitsonderlike musikale belewenis wag op gehoor
Die dirigent Johan de Villiers se terugkeer na die konsertverhoog sluit in twee uitvoerings van die Verdi Requiem as afsluiting van die 2023 Endler-konsertreeks in Stellenbosch.









