Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
MPAC meets Senior Management Team
The Municipal Public Accounts Committee (MPAC) of the Cape Winelands District Municipality (CWDM) gathered at its Stellenbosch offices last Tuesday (22 July), together with the municipality’s Senior Management Team (SMT), […]
-
StudentePlein kraai weer koning
Marlé-Zanne Barnard Die Stellenbosse Afrikaanse organisasie sonder winsoogmerk StudentePlein Metakampus het vandeesmaand die derde opeenvolgende jaar by AfriForum se nasionale universiteitsdebatkompetisie koning gekraai. Die spanne het Vrydag 18 en Saterdag […]
-
Bergzicht graduates primed for the skillet
Bergzicht Training and Development celebrated the graduation of its Cathsseta Professional Cookery National Certificate 1-Year Learnership in partnership with CTIA at the prestigious Lanzerac Estate last month. The event brought […]
-
Stellenbosch lei met dié huise
Woonplek in die Stellenbosse munisipale gebied kan vir vele ‘n uitdaging wees met almal – van gevestigde Stellenbossers tot studente en jappies – wat hul eie struikelblokke ervaar. Daarvoor het […]
-
Beeste wei in woonbuurt
Sonde met die bure is een ding, maar wanneer ‘n trop beeste in die buurt rondhang, is dit ‘n ander saak. Inwoners van Onderpapegaaiberg het verlede Sondagmiddag (27 Julie) glo […]
-
Skietgoed gevind deur Cloetesville-polisie
Die Cloetesville-polisie het die afgelope week verskeie suksesse gehad om vuurwapens ná die onlangse skietdood van ‘n tiener uit die strate te kry. Volgens AO Zenobia Sedeman, ‘n plaaslike polisiewoordvoerder, […]
-
Klag teen sokkerakademie
‘n Ouer van een van die jong spelers wat vroeër vandeesmand in Portugal gestrand was, het vandeesweek ‘n saak teen die BT Football-akademie aanhangig gemaak, met ander Stellenbosch-ouers wat sê […]
-
‘Ja!’ vir nuwe hospitaal in die Paarl
Die beplande nuwe private hospitaal vir die Paarl is ‘n goeie toevoeging tot die bestaande mediese fasiliteite in die dorp – veral met die Paarl wat so vinnig uitbrei. Dit […]
-
Oorlogsmuseum in Bloemfontein geprys vir drie jaar se skoon oudits
Die Oorlogsmuseum is deur die ouditeur-generaal geloof vir die skoon oudit wat dié instansie drie jaar agtereenvolgend gekry het.










