Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Feel-good band brings good vibes to Muratie
Popular band Sunset Sweatshop will perform at Muratie Wine Estate in Stellenbosch on Saturday 10 February from 11:00 to 17:00.
-
Rhenish girl the best of the best!
Melissa Müller, the top matriculant in the country for 2023, is still coming down from the high of her remarkable achievement.
-
Stellenbosch se Giniel gewis Dakar-koning
Giniel de Villiers, Suid-Afrika se Dakar-held, kan nou met reg die Dakar-koning genoem word.
-
’n Dekade van leer deur te speel by Steggies
Die Steggies-kleuterskool in Devonvallei herdenk vanjaar ’n dekade van suksesvolle moedertaalonderrig en vroeëkinderontwikkeling in ’n eiesoortige plaasomgewing waar kinders leer deur na hartelus te speel.
-
Dorothea-skool pak bedrywige nuwe jaar met nuwe gesigte aan
Dié groep leerders is as die leiers van die Dorothea Spesiale Skool verkies.Foto: Francois Lombard Nathan Constable, Cadel Saunders en Kieron Slingers, leerders aan die Dorothea Spesiale Skool, het aan […]
-
Kom stap saam prof. Thuli en help studente
Die lot van studente wat sukkel om hul universiteitsgeld te betaal is vanjaar een van die dringendste uitdagings vir tersiêre onderwys in Suid-Afrika.
-
Atletiek: Paul Roos-spoedvrate nie gepla met hitte
Die hitte het geen demper geplaas op die prestasies van die atlete van Paul Roos Gimnasium (PRG) tydens die skool se jaarlikse Interhuis-atletiekbyeenkoms die afgelope Vrydag (19 Januarie) nie.
-
Bloemhof weer topskool in 2023-eksamen
Die 2023-matriekklas van die Hoër Meisieskool Bloemhof het weer eens met hul nasionale seniorsertifikaat-uitslae gewys waarom dít een van die topskole in die land is.
-
PRG-matrieks se werk met string A’s beloon
Paul Roos Gimnasium se matriekleerders van 2023 het Vrydag (19 Januarie) hul nasionale senior sertifikaat (NSS)-uitslae by die skool afgehaal en dié groep sal onthou word vir hul harde werk en goeie uitslae wat daarmee gepaard gegaan het.










