Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Stellenbosch Waldorf School learners grow huge pumpkin
A giant pumpkin has been the subject of much excitement, learning and fun at Stellenbosch Waldorf School over the last number of weeks.
-
Dorpskalender | Town calendar
Stellenbosch: Mathys Roets bring hulde aan Leonard Cohen en Koos Kombuis met sy konsert Cohen en Koos, wat om 20:15 in die Drostdy-teater te sien is. Roets het sy loopbaan 30 jaar gelede amptelik met Du Plessis en Cohen se…
-
Sestien strukture verwoes in Franschhoek-brand
Liefdadigheidsorganisasies in Franschhoek het vandeesweek gevra vir skenkings van die gemeenskap te midde van ’n verwoestende brand wat Maandag (26 Februarie) altesaam 16 hutte in die Langrug- informele nedersetting vernietig het.
-
FOTO’S: Polisieorkes gee Rietenbosch les in musiek en veiligheid
Melodieë het verlede Donderdag (22 Februarie) deur die gange van die Laerskool Rietenbosch weerklink toe die Wes-Kaapse polisie-orkes dié skool se leerders en onderwysers met hul talent vermaak het.
-
Oshwin Andries-moord laat vrae
Net meer as ’n jaar ná die tragiese dood van die belowende sokkerster Oshwin Andries wag sy familie steeds vir geregtigheid om te geskied.
-
Krieket-vroue van Coronation na Oos-Kaap
Twee spelers van die vrouespan van Coronation-krieketklub sal hierdie naweek lid wees van die Boland se senior vrouegroep.
-
Solms Delta se gewilde Oesfees is terug!
As jy lus is vir ’n behoorlike kuier in die wynlande, sit sommer onmiddellik Saterdag 6 April opsy.










