Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Onnie-dag in Pniël gevier
Die ATKV waardeer die groot rol wat onderwysers vervul en dat hulle die hoeksteen van die toekoms vorm.
-
Spoedvrate by Dagbreek-straatmyl
Die 14de Dagbreek-straatmyl word Woensdag 2 Oktober in die boomryke Victoriastraat – een van die mooiste roetes in Suid-Afrika – as deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied.
-
Sonkragmotorfiets aan’t kom
In ’n revolusionêre vertoon van Afrika-vernuf sal ’n elektriese motorfiets wat in Afrika ontwerp en gebou is en net deur die son aangedryf word in Oktober die lang pad van Nairobi na Stellenbosch aanpak. Die inisiatief is deel van Vervoermaand-vierin
-
Inheemse instrumente op Woordfees-verhoog gevier
Sonografie: Grepe in Roots en Blues is Woensdag 2 Oktober om 16:00 by die Fismer-saal in die Universiteit Stellenbosch-konservatorium as deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees op die planke.
-
-
NG Kerk-argief deel al sy skatte by Toyota Stellenbosch Woordfees
Die NG Kerk-argief is vanjaar die eerste keer deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees, wat van 28 September tot 6 Oktober duur.
-
Nuwe opeluglaboratorium ’n innovering in bosbou
Die Hans Merensky-navorsingsleerstoel in Gevorderde modellering van loekomhoutproduksie (of EucXylo) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdag 11 September amptelik sy IMPACT- opeluglaboratorium (OAL) op die Lourensford-plaas naby Somerset-
-
Residents, others object to closing of Wilgenhof residence
The Wilgenhof Alumni Association will not simply accept the closure of the men’s residence.
-
TOWN CALENDAR: What’s happening in ‘The City of Oaks’?
Your curated guide to all the events and meetings in Stellenbosch and surrounds.










