Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wow bemagtig vroue
Vroue en hul waarde is vandeesmaand by die Wow (Women of Worth)- liefdadigheidsgeselligheid gevier.
-
Vertroue in polisie kwyn, maar nuwe GPF wil help
In tye van nood en wanneer ’n misdryf gepleeg word, sal Stellenbossers eerder private sekuriteit as die polisie ontbied.
-
Klavierwerke van Schumann kom
Die bekende Suid-Afrikaanse pianis Pieter Grobler keer Vrydag (1 November) terug na die Endler-saal vir ’n spesiale voordrag opgedra aan die musiek van Robert Schumann.
-
Mia leef vir sokker
Sy kom uit ’n huis vol sokker-liefhebbers met goeie hand-oog-koördinasie. Dit is dus geen verrassing dat Mia Heneke die land by die internasionale skolesokker-kampioenskap verteenwoordig het.
-
Kidnappings and extortion are on the rise in the Boland
Cases of kidnapping are on the rise nationally, locally a student is one of the latest victims of this crime spree.
-
Vier verdagtes aangekeer vir Matie se moord
Stellenbosch-polisie het vier verdagtes, onder wie ’n vrou, aangekeer in verband met die moord op ’n Matiestudent in sy eerste jaar. Jesse Mitchell was Woensdagoggend (16 Oktober) omstreeks 03:00 op […]
-
Alternatiewe Afrikaans se beste ‘band’ is van Stellies
Dierbaar na die Maan van Stellenbosch is Saterdag 12 Oktober as die wenner van die Taalgenoot Ruk en Rym-kompetisie aangewys.
-
DORPSKALENDER: Wat gebeur in die Eikestad?
Stellenbosch: Sin and Salvation, the story of Johnny Cash, will be staged at the Drostdy Theatre at 20:15. The show is a dynamic staging of the highs and lows of the singer’s life, featuring four performers who can deliver those…
-
Kom sing saam op Richard Cock se 75ste verjaarsdag
Songs of Praise is ’n Britse konsep waartydens verskillende gemeenskapskore onder leiding van ’n simfonie-orkes of ensemble bekende geestelike liedere saam met die publiek sing.










