Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Crochet or knit a square for charities at Blaauwklippen
The bi-annual Kamers Makers event, the country’s largest retail pop-up phenomenon, has begun at Blaauwklippen Wine Farm in Stellenbosch.
-
Matie se steekmoord wek kommer oor veiligheid in Stellenbosch
Misdaad en veiligheid blyk op Stellenbossers se lippe te wees ná die dood van die eerstejaarstudent Jesse Mitchell.
-
Eerstejaar verdrink in dam
Nóg ’n student van die Universiteit Stellenbosch (US) is vandeesweek dood nadat hy in die Proefplaas-dam, Noord Wal-Oos, verdrink het.
-
Jonges laat die speke sing in Idasvallei
Dit was Saterdag (19 Oktober) in Idasvallei ’n geval van trippe trappe trone danksy Cycle2Ride en Dirtopia se kortbaan- fietsren.
-
Vlottenburg Primêr kry nuwe laboratorium danksy Ford SA-eeufees
’n Honderd jaar van handel dryf vir Ford Suid-Afrika het daartoe gelei dat 100 Suid-Afrikaanse laerskole ’n wiskunde-en-wetenskap-laboratorium ryker is – en die laaste laboratorium is aan Vlottenburg Primêr buite Stellenbosch, oorhandig.
-
Grafte in Onderpapegaaiberg-begraafplaas onder saagsels begrawe
Ronnie Farao van Jamestown was Woensdag 9 Oktober by die Onder-Papegaaiberg-begraafplaas waar hy ’n begrafnis bygewoon het.
-
Sakelui praat oor uitvoer by Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit besigheidsessie
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) en die provinsiale departement van ekonomiese ontwikkeling en toerisme was Donderdag 17 Oktober die gashere vir die jaarlikse beleggerswerksessie in Stellenbosch.
-
Idasvallei-sportraad reik uit na netbalspelers
Die Idasvallei-sportraad het Saterdag (19 Oktober) ’n eerste poging aangewend om meer aandag te skenk aan die belangrikheid van vroue – veral jong meisies – in die gemeenskap.
-
Victoriane-krieketklub kolf en boul Maties vir ’n ses
Die Victoriane-krieketklub het die afgelope naweek sy ouer broer, die Maties-krieketklub, laat klippe kou en behoorlik vir ’n ses geklap in ’n Boland-krieket- Premier A-ligawedstryd op die Tassies-ovaal in Stellenbosch.
-
Nog ’n Matie-student sterf
Die Universiteit Stellenbosch (US) se gemeenskap is vir die tweede agtereenvolgende week deur ’n dood geruk nadat ’n student verdrink het.









