Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
SPORT: Grootste span nog gekies
Stellenbosch Gimnastiek is trots op die span van 35 artistiese gimnaste wat vir die Suid-Afrikaanse Gimnastiekspele gekwalifiseer het.
-
Kunstige tieners stal uit
Op die Imbali-kinderkunsuitstalling was daar ook voorbeelde van papier-maché- (papierpulp) werk. Hier is Gretchen van Staden, Caitlin Groeieman, Nazeem Afrika en Elzone van Neel, by van die teekoppies wat hulle […]
-
Afrikaans se komvandaan in Stellenbosch gevier
Erfenisdag is Dinsdag (24 September) met kleur, musiek en taal in Stellenbosch gevier.
-
Eskom soek nog meer van kragverbruikers
Indien Eskom sy sin kry, sal direkte-krag-kliënte volgende jaar 36,15% meer vir elektrisiteit betaal, 11,81% meer die daaropvolgende jaar en 9,10% meer van 1 April 2027 af.
-
Oorplantings red lewens, sê jong Stellenbosser
Fit for life en om die lewe tot die uiterste te leef – dit is Herculaas Lamprecht se leuse vir sy lewe en ook toevallig die leuse van vanjaar se Suid-Afrikaanse Nasionale Oorplantingspele.
-
Dagreek-straatmyl gaan groot opwinding verseker
Die Olimpiese driekampatleet Vicki van der Merwe het haar visier op ’n eerste Dagbreek-straatmyl titel.
-
DORPSKALENDER: Besige naweek in S’bosch
Stellenbosch: The Stellenbosch Museum has a temporary exhibition of wedding dresses which can be viewed at Grosvenor House, the third house in the Village Museum complex, until the end of September. Each wedding dress on display conveys a unique stor
-
Dis weer tyd vir bioskoop onder die sterre
Fliekgenot keer terug onder die sterrehemele van die Wynlande en Kaapstad met die 13de seisoen van die Galileo-buitelug bioskoop.
-
‘Sit dit aan!’ by plaaslike teater
Die ATKV-Crescendo bied Saterdag (28 September) die Sit dit aan!-produksie by die Daisy Jones-teater aan, waar 2024-finaliste hul musikale ontwikkeling ten toon sal stel.










