Cobus Germishuys, alombekend as die “wynengel van Kanu”, het Maandagoggend (23 September) dié foto op die wynplaas in die Koelenhofvallei geneem. Hy het die foto “Spookasem mooi op ’n Maandagoggend” genoem. Foto: Cobus Germishuys

LESER’S FOTO: So mooi soos spookasem

Cobus Germishuys, alombekend as die “wynengel van Kanu”, het Maandagoggend (23 September) dié foto op die wynplaas in die Koelenhofvallei geneem. Hy het die foto “Spookasem mooi op ’n Maandagoggend” genoem. Foto: Cobus Germishuys

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article