Die Toyota Stellenbosch Woordfees en EasyEquities vier hul uitgebreide vennootskap nadat EasyEquities na Platinumborg- status verhoog is. Op die foto (van links) is Marlise Serfontein (borgskapbestuurder), Leslie van Rooi (advieskomiteelid), Carel Nolte (EasyEquities-bemagtigingshoof), Saartjie Botha (Woordfees-direkteur) en Fiona van Kerwel (advieskomiteelid). EasyEquities is sedert 2022 'n gewaardeerde goueborg en ondersteun verskeie feesprojekte, insluitende die EasyEquities Skrywersfees en die kortverhaalbundelkompetisie. Die 2026-Toyota Stellenbosch Woordfees duur van 3 tot 11 Oktober. Foto: Henk Oets
Die Toyota Stellenbosch Woordfees en EasyEquities vier hul uitgebreide vennootskap.

FOTO II Toyota Stellenbosch Woordfees se vennootskap versterk


Die Toyota Stellenbosch Woordfees en EasyEquities vier hul uitgebreide vennootskap nadat EasyEquities na Platinumborg-status verhoog is. Op die foto (van links) is Marlise Serfontein (borgskapbestuurder), Leslie van Rooi (advieskomiteelid), Carel Nolte (EasyEquities-bemagtigingshoof), Saartjie Botha (Woordfees-direkteur) en Fiona van Kerwel (advieskomiteelid). EasyEquities is sedert 2022 ‘n gewaardeerde goueborg en ondersteun verskeie feesprojekte, insluitende die EasyEquities Skrywersfees en die kortverhaalbundelkompetisie. Die 2026-Toyota Stellenbosch Woordfees duur van 3 tot 11 Oktober. Foto: Henk Oets
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article