Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Gholfdag vir Huis Horison ‘n sukses!
Huis Horison het vanjaar weer ‘n suksesvolle gholfdag gehou wat sal help om hul kritiese dienste aan hul inwoners te bied.
-
Dorpskalender || Town calendar
VRYDAG 6 TOT SONDAG 8 MAART• Stellenbosch: Sooibrand, ‘n nuwe vertoning deur Nataniël, is op die verhoog van die DROSTDY- TEATER te sien. Dis ‘n intieme en musikale huldeblyk aan […]
-
Skryf nou in en verbeter vaardighede met e’Bosch-kursus
e’Bosch nooi inwoners van Stellenbosch en omliggende areas om in te skryf vir ‘n gemeenskapsontwikkelingsleierskapskursus.
-
‘A Town of Hope’: Klapmuts celebrates new identity with signage unveiling
New signage sponsored by the Shincheonji Church of Jesus was unveiled in Klapmuts on Saturday 7 March, celebrating three years of community partnership.
-
Padel Potchies kraai koning van die baan in Stellenbosch
Die Maties-tak van AfriForum Jeug het Donderdag 19 Februarie ’n sosiale padeltoernooi by Africa Padel Stellenbosch aangebied.
-
Dorpskalender || Town calendar
FRIDAY 20 FEBRUARY • Stellenbosch: The first season of the 2026 Endler Concert Series starts with a performance by the Cheng² Duo at the ENDLER HALL at 19:00. The sibling […]
-
Indringers spesie langs die Eersterivier in Stellenbosch bekyk
Die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Indringerbiologie het ‘n missie: om die volledige plantverspreiding langs die 42km-lange Eersterivier vas te stel. Vanaf die Jonkershoekberge tot by Valsbaai – elke inheemse en uitheemse plant tel.
-
Bejaardes dans saam met musiekmanne
Twee Stellenbosse musiekmakers besoek maandeliks Agapé-aftreeoord en HospiCare om die inwoners se Vrydae op te kikker met goue oues.
-
Tydtoets in Die Boord vier sy 40ste bestaansjaar
Veertig jaar gelede het ‘n groep manne die pad in Van Rheedestraat in Stellenbosch vir hul eerste tydtoets gevat en nou, vier dekades later, pak atlete steeds elke Dinsdag hierdie […]
-
Mooimaaktyd vir vroue in Welgevonden
Die aktrise Angelique Gerber het verlede week na Stellenbocsh gereis om plaaslike vroue te help met ‘n bietjie “selfcare” en het haar reeks grimering “Angelique Cosmetics” by die Arrie Nel […]









