Travis Pheiffer
Travis Pheiffer, losskakel van die o.19A-rugbyspan van Paul Roos Gimnasium, op ‘n kraglopie in dié span se King Price-derbyreekswedstryd op die JA Kriel-veld in die Paarl op Saterdag 6 Junie. Die tuisspan het sy stempel op die kragmeting afgedruk en teen die eindfluitjie het die telbord op 68-22 in die guns van die Paarliete gestaan. Foto: Anton Wannenburg

Foto | Gim druk hul stempel af op wedstryd teen Paul Roos Gimnasium

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article