Dean Marais van Macassar, die jongste seun van Deon en Sandra ­Marais,­ is op Saterdag 18 Julie met Adrianné van Pretoria-Noord, die enigste dogter van Sybrand Slot en Ina Oosthuysen, getroud.

Die pasgetroude paartjie Dean en Adrianné Marais
Pasgetroudes Dean en Adrianné Marais

Dean is ‘n akteur, bekend vir sy rolle in die rolprent The Heart is a Muscle en die Afrikaanse telenovela Arendsvlei, terwyl Adrianné ‘n laerskoolonderwyseres en ook ‘n aktrise is.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article