Die Strand-rugbyklub het ‘n gemeenskapsrugbydag saam met Strand United aangebied om Liga se 90-jaar-erfenis te gedenk by Gustrow-sportterrein.
Polisie het ‘n stiefpa aangekla vir moord nadat sy 30-jarige stiefseun dood gesteek is, en ‘n bejaarde vrou het verdrink.
Drie mans in hegtenis na skietery in Broadlandspark waar 35-jarige man in been geskiet is. Polisie ondersoek ook seksuele aanranding.
Twee brande binne 30 minute het Vrydag in Strand ‘n man se lewe geëis en gesinne van alles ontneem, terwyl ‘n verdagte in hegtenis geneem is.
Beverly Hills-inwoners beweer hulle wag al 60 jaar vir behuising en het nou genoeg gehad van beweerde stelselmatige dienste-verwaarlosing.
Beverly Hills-inwoners in Strand het Maandag (18 Augustus) betoog en bande gebrand oor beweerde onvoldoende dienslewering en behuisingskwessies.
Strand-polisie ondersoek poging tot moord ná verbyry-skietery waar 18-jarige in Rusthof verlede Maandag (11 Augustus) in die maag gewond is.