Somerset-Wes-skole skitter in die nasionale Afrikaans-spraakkompetisie ‘Nou Praat Jy!’ met Curro en Parel Vallei-leerders wat top-pryse inpalm.
Mark Manus, skoolhoof van Danie Ackermann Primêr in Somerset-Wes, tree ná 36 jaar se toegewyde diens en sewe jaar as hoof met trots af.
Hoërskool Strand het afskeid geneem van geliefde onderwyser Andries Louw aan die einde van die akademiese jaar, ‘n man wat 38 jaar lank generasies leerders gevorm het as Afrikaans-onderwyser, sport-afrigter…
Die Anna Foundation bekamp Suid-Afrika se geletterdheid krisis deur plattelandse vroue op te lei as fasiliteerders vir 21 naskole wat meer as 800 kinders in die Wes-Kaap ondersteun met lees,…