Personeel en kleuters van Sir Lowry’s Pass het in swart bymekaargekom om te pleit dat ‘n einde aan die moord op vroue gemaak word.
Gordonsbaai-skrywer Tanya O’Connor se nuutste boek is ‘n ongefiltreerde blik op menswees, verlies, lag en die genade van ouer word.
Die Vroue in Aksie-beweging het Saterdag ‘n suksesvolle pienk middagtee-geldinsameling by die Casablanca-gemeenskapsaal gehou om fondse vir hul Krismisprojek in te samel, wat daarop gemik is om onbevoorregte kinders in…
Die Macassar- en Distrikte-inwonersvereniging (Macdra) is ná drie dekades van onaktiwiteit hervestig deur veteraan-aktiviste wat tydens ‘n Erfenisdagviering op 24 September vereer is, met David Kennel as ere-president benoem en…