Weekly crime roundup includes fatal vehicle rollover, shooting murder in Macassar, and arrest of hijacking suspects with illegal weapons.
Broers laat hul borgtogaansoeke vaar nadat beweerde opmerkings in die hof openbare kritiek van gemeenskapsorganisasies uitgelok het.
Die saak van die 18-jarige man wat Deveney Nel na bewering op 7 Augustus 2024 by die Hoërskool Overberg vermoor het, is verlede Woensdag (20 Augustus) in die Caledon-landdroshof na…
Macassar police are investigating a fatal shooting of a 32-year-old man at L Flats on Sunday (24 August) and an armed robbery on Saturday (23 August), with no arrests made…
‘n Gesamentlike ‘Gemeenskap in Blou’-opleidingsessie by Rusthof Primêr het 63 kursusgangers uit verskillende gemeenskappe opgelei.
Taxi violence erupted across the Helderberg on Tuesday, claiming two lives and injuring three others in separate shootings just one day after the City of Cape Town appealed for calm,…
‘n 55-jarige verdagte wat aangekla word van ontvoering en verkragting van ‘n plaaslike tienermeisie wat verlede maand in Gordonsbaai-weg opgespoor is, het Dinsdag 12 Augustus in die Strand-landdroshof verskyn en…
Strand-polisie ondersoek poging tot moord ná verbyry-skietery waar 18-jarige in Rusthof verlede Maandag (11 Augustus) in die maag gewond is.
Die bekende Strand-GPF-lid wat van seksuele misdrywe teen ‘n minderjarige aangekla word, is R2 000-borgtog toegestaan na ‘n tweedaagse aansoek.
‘n 56-jarige GPF-lid van Strand is geskors en verskyn Donderdag (14 Augustus) in die hof op aanklagte van seksuele misdrywe met ‘n minderjarige slagoffer.