Ben Zandamela, a humble and beloved Strand businessman, was shot dead at his workshop — leaving his wife, four children and an entire community in mourning.
Inbrekers het Maandag twee klaskamers by Sir Lowry’s Pass Primêre Skool verwoes en sowat R70 000 se skade aangerig, wat leerders se onderrig benadeel.
Two teenagers face murder charges after a stabbing in Chris Nissen Park, while police investigate an alleged rape involving a teen in Gordon’s Bay
‘n Tiener en ‘n 52-jarige man is in twee afsonderlike steekvoorvalle in die Helderberg oor die naweek vermoor, met verdagtes reeds in hegtenis.
Die Lwandle-polisie ondersoek moord nadat Raymian-John Jacobs (21) Maandag aan ‘n steekwond naby Broadlandsweg beswyk het, dae voor sy 22ste verjaardag.
Lwandle-polisie ondersoek ‘n geval van dierewreedheid nadat ‘n basterhondjie in Nomzamo, met steekwonde in ‘n dierehospitaal beland het.
Vermeende inbrekers vergiftig twee honde en steel bakkie-wiele en ander items tydens Strand-inbraak; gesin traumatiseerd en waarsku ander inwoners.
Two suspects facing murder charges for Jack van der Spuy’s death in a Somerset West house fire appeared in court with next appearance Friday.
Somerset West murder case concludes with four suspects convicted for killing 37-year-old Roquet Hindly following investigation.
Jong musikant Thato “Imali” Maile (16) is Saterdagaand in Broadlandspark gesteek. Die sanger van Online Boys CPT sterf in sy broer se arms.