Barend Williams
-
‘n 77-jarige asmalyer en pensioentrekker van Sir Lowry’s Pass stry al 15 jaar lank met herhalende rioolblokkasies by sy eiendom, wat ernstige gesondheidsrisiko’s inhou, terwyl die Stad Kaapstad die probleem toeskryf aan wydverspreide misbruik van die rioolnetwerk, insluitend onwettige storting van vreemde voorwerpe, wat rioolblokkasies in Somerset-Wes sedert Julie 2024 met 60% laat toeneem het.
-
Tatum Hector van Macassar is verkies tot die 2025 Junior Stadsraad van Kaapstad. Hector se betrokkenheid in die JCC fokus op jeugleierskap en gemeenskapsverbetering. Sy beplan projekte soos “Worthy Girls” en “Youth Day Pull Up and Clean-Up” om positiewe veranderinge in haar gemeenskap teweeg te bring.
-
Die Gustrouw-broers wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n minderjarige meisie het hul borgtogaansoeke laat vaar.
-
Amendments to the Private Security Industry Regulatory Act have sparked concerns from Sir Lowry’s Pass Farm Watch, which fears increased crime rates in the area and they have called for community members to join the neighbourhood watch.
-
‘n Groot groep vroue het op Dinsdag 22 April buite die Strand-landdroshof saamgedrom om petisies teen die borgtog vir twee van die beweerde verkragters van ‘n negejarige meisie te oorhandig.
-
Die Helderberg betreur die verlies van ‘n fenomenale onderwyser en legendariese sportman, Alvino Isaacs.
-
‘n Talentvolle rugbyspeler van Strand het ‘n deurslaggewende rol gespeel om die FNB-UCT Ikey Tigers se 11-jaar-droogte in die FNB-Varsitybeker te beëindig.
-
Heirloom Nursery in Somerset-Wes het op Donderdag 17 April pakkies met lekkernye aan die Aanhouwen-sentrum ter viering van Paasnaweek.










