Barend Williams
-
Excelsior Ladies FC se juniors maak die Helderberg trots met ‘n 4-1 oorwinning, terwyl die seniorspan ‘n swaar 7-0 nederlaag ly.
-
Die 16-jarige Razeen Rhoda van Strand Sekondêr reageer op ‘n viral video waarin hy met ‘n wetstoepassingsbeampte in ‘n stoeiery betrokke is.
-
Vyf tieners, vermoedelik bendelede, het Rusthof Primêre Skool betree en die skoolhoof met ‘n vuurwapen gedreig. Die buurtwag sal nou daar patrolleer.
-
Jonathan Daffue (32) convicted of R17 000 golf club fraud after using false identity and fraudulent payment proofs for himself and 19 friends.
-
Organisasies bespreek oplossings vir ‘rowwe slapers’ by ‘n saamtrek wat Dinsdag (27 Mei) deur die Unathi Youth Desk in Macassar aangebied is
-
Talented Nomzamo netball player Alwaba Mapasa (17) earned selection for an international tournament in Dubai, but needs funding as her mother sells scones and seeks community support to make her sporting dream possible.
-
‘n 69-jarige pensioentrekker is gehospitaliseer na ‘n verwoestende brand by sy huis in Strand met tweedegraadse brandwonde.
-
‘n Video van ‘n wetstoepasser en leerder in konfrontasie by Strand Sekondêr sirkuleer weer. Die WKOD sê dit was in Oktober ná die leerder met dagga betrap is.










