Barend Williams
-
From Barbara Tofaute’s soup kitchen in 2004 to serving 545 children today, Hope and Light celebrated 21 years with Centre of Hope unveiling.
-
Authorities have confirmed the 42-year-old man murdered in a suspected taxi violence-related shooting in Asanda Village on Thursday 4 September was an off-duty police officer.
-
A 42-year-old man, believed to be a police officer, was fatally shot in Asanda Village on Thursday. The incident is allegedly linked to escalating taxi violence between rival associations in the Helderberg.
-
Twee brande binne 30 minute het Vrydag in Strand ‘n man se lewe geëis en gesinne van alles ontneem, terwyl ‘n verdagte in hegtenis geneem is.
-
Sewentienjarige Ryan Ferus van Macassar het Suid-Afrika by die 2025 Atlantic Youth Touch Cup in Ierland verteenwoordig en mik nou hoër.
-
Beverly Hills-inwoners beweer hulle wag al 60 jaar vir behuising en het nou genoeg gehad van beweerde stelselmatige dienste-verwaarlosing.
-
Broers laat hul borgtogaansoeke vaar nadat beweerde opmerkings in die hof openbare kritiek van gemeenskapsorganisasies uitgelok het.
-
Deepfreeze-inwoners beweer die Stad Kaapstad en raadslid Peter Helfrich het gefaal om huisvestingsverbintenisse na te kom sewe maande ná die brand.
-
Die ervare judoka Madré van Dalen open Maandag 1 September haar nuwe selfverdedigingsdojo by die Voortrekkersaal in Somerset-Wes.










