Barend Williams
-
Macassar het ‘n gewelddadige naweek beleef met brandende bande weens kragonderbrekings Vrydag en ‘n ambulansaanval op die N2 Sondagoggend.
-
‘n 17-jarige en 23-jarige is aangekla van moord na ‘n steekvoorval in Casablanca waar drie mense gewond is en een gesterf het tydens bendegeweld.
-
CCTV footage and vehicle tracking helped Somerset West police arrest a murder suspect within three hours of a fatal stabbing on Wednesday 11 March.
-
Tien senior-verenigings het Donderdag 12 Maart in Strand bewys hulle is oud maar ver van koud toe hulle by ‘n Age In Action!-sportdag koppe gestamp het.
-
EMS-personeel getraumatiseer na klipgooiery-aanval op N2 naby Macassar terwyl ambulans pasiënt na hospitaal vervoer het. Polisie ondersoek saak.
-
Drie mense is Vrydagaand (13 Maart) in Strand gesteek tydens ‘n gewelddadige voorval. Een is dood en twee hospitaal toe. Bendegeweld word vermoed.
-
Lt Col Noxolo Patience Rulwa brings 21 years of policing passion to lead Strand’s visible policing unit, starting her community-focused role on Valentine’s Day.
-
The Gordon’s Bay Mall triple murder case has expanded from three to eleven accused after prosecutors dropped charges against one original suspect.
-
After violent crimes, a brazen escape and dramatic recapture, Denver ‘Seun’ Pietersen has been sentenced to 20 years behind bars.
-
Twee maande ná die Kersdag-brand wag slagoffers steeds op hulp terwyl hulle nou tydelike erwe eis, maar die Stad Kaapstad het hul versoek van die hand gewys.








