Barend Williams
-
Beverly Hills-inwoners in Strand het Maandag (18 Augustus) betoog en bande gebrand oor beweerde onvoldoende dienslewering en behuisingskwessies.
-
Die bekende Strand-GPF-lid wat van seksuele misdrywe teen ‘n minderjarige aangekla word, is R2 000-borgtog toegestaan na ‘n tweedaagse aansoek.
-
‘n 56-jarige GPF-lid van Strand is geskors en verskyn Donderdag (14 Augustus) in die hof op aanklagte van seksuele misdrywe met ‘n minderjarige slagoffer.
-
Strand-skrywer Sannya Smith keer terug na 20 jaar met sy nuwe digbundel Oorlewende, wat misterie en intrige deur 77 digte weef.
-
The Boland Islamic Council’s Women’s League held a Great Gatsby-inspired high tea on Sunday (10 August) to raise funds for cancer patients at Groote Schuur.
-
‘n Bekende gemeenskapleier van Strand is op 6 Augustus aangekla oor verskeie seksuele misdrywe. Hy verskyn weer 14 Augustus in hof vir borgtog.
-
HHH drummies capture third place for third consecutive year at 2025 Samca nationals in Oudtshoorn with predominantly new team of 51 girls.










