Zondo- en Madlanga-­kommissies: ‘SA die mafia-staat’

Die Madlanga-kommissie het op 17 September verlede jaar met sy werk begin.
Die Madlanga-kommissie het op 17 September verlede jaar met sy werk begin. Foto: SABC.

Weens die Zondo- en Madlanga-­kommissies, wat misdade ondersoek en parlementêre ad hoc-prosesse, het nuwe fokus op korrupsie binne die staat ontstaan – veral in die polisie en senior staatsadministrasie.

Dit kan óf gesien word as ’n laat dog uiters nodige ­skoonmaak­proses, óf as deel van ’n politieke skaakspel. “Baie mense beskryf die staat tans as ’n mafia-staat,” sê prof. André Duvenhage, ’n poli­tieke ontleder aan die Noordwes-Universiteit.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos