VIA
-
‘Verander jou siening’: Wat kan ék anders doen?
“Ek droom van ’n Suid-Afrika waar ’n persoon met ’n gestremdheid nie eers hoef te bewys dat hulle ’n plek…
-
Reisende padel-reeks wys die hart van ’n pa-en-seun-span
’n Pa, ’n seun en ’n gedeelde liefde vir padel . . . dit is die hart van VIA se…
-
Herman Lensing deel sy erfenistafel vol stories
’n Komkommerstolslaai kan jou in ’n oogwink terugneem na ’n familietafel. Die reuk van vleis oor die kole roep weer…
-
Die mens agter die diagnose: Kabous Meiring gesels gesondheid op die kassie
Die gesoute aanbieder en onderhoudvoerder Kabous Meiring bring persoonlike verhale en mediese kundigheid bymekaar in Ons gesels gesondheid, wat onlangs…
-
‘Die Wynmeester’: Eerstegeslag-wynmaker vanjaar se wenner van gesogte kroon
Andrew Mellish, ’n eerstegeslag-wynmaker, is gekroon as vanjaar se wenner in die tweede seisoen van VIA se realiteitsprogram Die Wynmeester.…
-
‘Wat ’n ma moet weet’: Efraine gesels oor die perfekte ma, koliek en ander terugslae
Ouerskap kom nie met ’n wenresep nie. Daar bestaan ook geen handleiding vir elke dag se reis wat ouers met…
-
Bobby vat die pad – en neem kykers saam op reis
Bobby van Jaarsveld is net so ’n huishoudelike naam soos Mrs Ball’s se blatjang en rooibostee. Vir jare het hy…
-
Groot name word dié lente by VIA verwelkom
Bobby van Jaarsveld, Kabous Meiring, François Jacobs, Efraine du Toit en Herman Lensing is van die groot name wat in…
-
‘Goeiemôre Good Morning’ brei digitale voetspoor uit en mik na Suid-Afrikaners wêreldwyd
VIA-ontbytprogram betree sy volgende groeifase en neem afskeid van stigtersgesig Rozanne McKenzie. Goeiemôre Good Morning betree net meer as 15…
Brekende Nuus
-
3 mense is in hegtenis geneem oor ’n vermeende veiligheidskontrakbedrog van R16 miljoen by die Blouberg-munisipaliteit in Limpopo, nadat die Valke in 2024 ’n ondersoek van stapel gestuur het na klagtes oor beweerde onreëlmatighede met die toekenning van die tender
-
President Donald Trump het gesê dat China en die VSA verenig is in hul teenkanting teen veiligheidsmaatreëls vir kunsmatige intelligensie (KI), en het voor sy beraad met sy eweknie Xi Jinping aangevoer dat die Amerikaanse regstelsel die tegnologie in toom sal hou
-
Proteas t. Australië: SA teken 297/8 in hul 50 boulbeurte aan, met Matthew Breetzke (112) en Marco Jansen (75) wat die groot uitblinkers is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









