VIA
-
Augustus bring nóg nuwe kykgenot na VIA
Van inspirerende gesprekke en leefstylwenke tot rugbyhelde, boerdery en jong entrepreneurskap – in Augustus bring VIA dié uiteenlopende wêrelde saam…
Brekende Nuus
-
President Cyril Ramaphosa het beklemtoon dat die mishandeling, verkragting en moord op vroue nie deel van Suid-Afrika se erfenis is nie, en gesê vorige geslagte het sulke geweld teen vroue teengestaan
-
Die Saoedi-geleide koalisie wat teen Jemen se Houthi-rebelle veg, het gesê sy magte het 6 ballistiese missiele wat deur die Iran-gesteunde groep afgevuur is, onderskep en aanvalle op die Saoediese stede Taif en Yanbu verhoed
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
3 mense is in hegtenis geneem oor ’n vermeende veiligheidskontrakbedrog van R16 miljoen by die Blouberg-munisipaliteit in Limpopo, nadat die Valke in 2024 ’n ondersoek van stapel gestuur het na klagtes oor beweerde onreëlmatighede met die toekenning van die tender
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
