Top
-
Zille wil padgate ‘binne 72 uur’ vul – en nog naweeknuus
Helen Zille maak haar verkiesingsbesloftes vir Johannesburg bekend terwyl die O.R. Tambo-lughawe en dele van Johanneburg sonder water gesit het.…
-
Gholf: SA’ner Danielle du Toit wen haar tweede Sunshine Ladies Tour-titel
Met ’n totaal van 72 houe, vier onder baansyfer, het Suid-Afrika se Danielle du Toit met slegs een hou die…
-
F1: Brit George Russell wen opwindende Aussie-GP
Die Brit George Russel het die eerste F1 Grand Prix vir hierdie seisoen in Australië gewen. Sy Mercedes-spanmaat die jong…
-
Dís hoekom waterbeperkings soms kontraproduktief is
Waterbeperkings is ongerieflik, maar ironies genoeg is dit ook nie altyd so doeltreffend nie, meen wateringenieurs. Volgens die departement van…
-
Oorlog in Midde-Ooste woed voort, g’n einde in sig
Grootskaale aanvalle het Saterdagnag en vroeg Sondagoggend in die Iranse konflik voortgeduur met Amerika en Israel wat hul aanvalle op…
-
Iere klop dapper Drake in Sesnasies-stryd
Ierland het die naweek se sportaksie met nog ’n oorwinning in die Ses Nasies-rugbykompetisie afgeskop deur Wallis gisteraand in Dublin…
-
Lesersfoto uit Mauritius: Die Papier se koms word wyd gevier
Die Afrikaanse liedjieskrywer Francis Grobler hou tans vakansie by Club Med in La Plantation d’Albion, Mauritius. “Ek was so bly…
-
Danielle du Toit en Olivia Mehaffey deel die voortou by die Standard Bank Ladies Open finale ronde
Suid-Afrika se Danielle du Toit en Olivia Mehaffey (Noord-Ierland) is die gesamentlike voorlopers in die Standard Bank Vroue-Ope voor die…
-
Dr. Sean Phillips, DG van water en sanitasie: ‘Water en politici meng nie’
Politici moenie in beheer wees van watervoorsiening nie – dis ’n tegniese taak vir professionele ingenieurs, sê dr. Sean Phillips,…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









