Top
-
Verdagte nr 3 vas ná gru-moord van twee bejaardes in Krugerwildtuin
Die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, mnr. Willie Aucamp, het die vinnige inhegtenisneming van ’n derde verdagte in…
-
Die Kinderfonds: Gemeenskapskleuterskole bou aan kinders én gemeenskappe
In baie arm gemeenskappe word werklose ma’s aangestel om na kinders om te sien, terwyl personeel dikwels nie formele opleiding…
-
David Hockney: Só word hy onthou
Die ikoniese Britse kunstenaar David Hockney het op 11 Junie 2026 gesterf, ’n maand voordat hy sy 89ste verjaardag sou…
-
E-tol: Dié skuld was nooit haalbaar nie, sê Outa
Motoriste met e-tol-skuld kan uiteindelik ontspan: Al dié skuld word afgeskryf. “Dit bevestig wat Outa en baie ander al vir…
-
Skolerugby hierdie naweek: Groot stryde verwag
Dit is dalk eksamentyd, maar vir minstens 46 rugbyspelers van die twee grootste Afrikaanse hoërskole in die wêreld – Waterkloof…
-
El Niño se skadu hang oor somergewasse
Die moontlikheid van ’n El Niño-weerstelsel later vanjaar laat landbou produsente reeds hul beplanning vir die komende somerproduksieseisoen hersien. Hoewel daar nog…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag (12 Junie) Sokker (SS, 202) Wêreldbeker-toernooi 20:45 Kanada t. Bosnië-Herzegowina Krieket (SS, 212) T20-Wêreldbeker (vroue) 19:20 Engeland t. Sri…
-
Stellenbosse skilder en kunstenaar Portchie sterf
Die Stellenbosse kunstenaar Jan Hendrik Viljoen, alombekend as Portchie, is Vrydagoggend, 12 Junie, in die ouderdom van 62 oorlede. Die…
-
Intercape-hoof sê hy sal aanhou veg
Johann Ferreira, die hoof van Intercape, het sy 1 400 werknemers belowe: Vir solank hulle opdaag vir werk, sal hy…
-
Wêreldbeker: Shakira betower te midde van chaos buite Estadio Azteca
Die gejuig van bykans 81 000 ondersteuners het Donderdagaand deur die legendariese Estadio Azteca weergalm toe Shakira die verhoog aan…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









