Top
-
‘Bomb Squad se dae dalk getel’
Die dae van die Bomb Squad is moontlik verby. Dít is die eksklusiewe woorde van die voormalige Springbok-vleuel en afrigter…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 27 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Plaaslike man swaar gestraf na dodelike aanval waartydens 2 sterf, 3 beseer is
Die Gqeberha-hooggeregshof het op Donderdag 25 Junie ’n swaar vonnis opgelê aan Siphelele Ntisana (30) vir sy rol in ’n…
-
Nóg 17 boere uitgemoor, inwoners ontvoer deur misdaadbendes
Gewapende lede van misdaadbendes het 17 boere doodgemaak tydens ’n aanval op ’n landelike gemeenskap in noordwes-Nigeria, het ’n amptenaar…
-
Jou lyf is meer as ’n stel statistieke
Agt ure se slaap (minstens twee ure se REM). 10 000 treë. 2,5 liter water. 4-6 ure se staantyd in ’n…
-
Swys se Bok-vroue rég vir die VSA!
’n Baie tevrede Swys de Bruin, hoofafrigter van die Springbok-vrouespan, het Saterdag ’n opwindende en ervare groep van 30 spelers…
-
Miljoene verkwis vir persoonlike gewin terwyl SA atlete droëbek land se naam hoog moes hou
In ’n landmerkuitspraak vir fiskale aanspreeklikheid en die stryd teen sistemiese korrupsie is Saskok, saam met ’n netwerk van private…
-
Innibos: Musiekteater gaan bederf
Innibos 2026 beloof om musiek- en musiekteaterliefhebbers te bederf met ’n program wat strek van klassieke meesterwerke en internasionale kunstenaars…
-
Aussie in hegtenis ná naakte liggaam in tas gevind is
Die Thailand se polisie het ’n Australiese man in hegtenis geneem nadat die naakte liggaam van ’n 17-jarige meisie in…
-
Israel versus Hezbollah: Só raak dit die landbousektor én jou sak
Israel gaan nie ophou oorlog voer teen Hezbollah, die Iran-gesteunde groep in Libanon nie, en Iran gaan nie toestem tot…
Brekende Nuus
-
VSA-pres. Donald Trump het simpatie met Nvidia se uitvoerende hoof, Jensen Huang, uitgespreek en gesê hy ‘ly geweldig’ en het nie geweet die vrou met wie hy ’n verhouding gehad het, was ’n beweerde Chinese spioen nie
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









