Top
-
T20: Aussies mik vir 7de Wêreldbeker-titel
Australië se vrouekrieketspan sal Sondag poog om vir ’n sewende keer as die kampioen gekroon te word tydens die eindstryd…
-
2 in hegtenis ná hoëspoedjaagtog wat met dwelmvonds in Kenhardt verband hou
Polisie in die Noord-Kaap het twee verdagtes in hegtenis geneem en vermoedelike tik ter waarde van R50 000 gekonfiskeer ná…
-
F1: Russell puik op Spielberg; nou vir Silverstone
Die Oostenrykse Grand Prix in Spielberg het weer Formule Een se blommeruiker herrangskik. Die spanne wat die toon tans aangee,…
-
Drama toe Mangaung-tronk oorhandig word
Makgothi Thobakgale, die nasionale kommissaris van korrektiewe dienste (DKD), sê die oorhandiging van die Mangaung Korrektiewe Sentrum in Bloemfontein het…
-
Springbokke teen Engeland: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Die amptelike speler van die wedstryd was Damian de Allende. Maar dit blyk ’n kommuniaksiefout agter die skerms te wees…
-
Die Papier kuier by Innibos en sy lesers
Die Papier het ’n suksesvolle stigtingtingsfase agter die rug waarin teikens behaal en oortref is, het Barnard Beukman, redakteur van…
-
Oorheersende Bokke stuur Engeland kas toe op Ellispark
Nog ’n blitsige begin, ’n Engelse terugvegpoging en daarna ’n oorheersende aanvang van die tweede helfte het die Springbokke tot…
-
Kolos-krisis: Laat beseringskok tref Springbokke
Die Springbokke het twee groot beseringshoue gekry voor Saterdag se toets teen Engeland, met Siya Kolisi en Eben Etzebeth wat…
-
ANC én DA se teenstrydige uitsprake oor Pule
Cosatu, die ANC se vakbondbondgenoot, het die aanstelling as “uiters kommerwekkend” in ’n verklaring beskryf. “Mense wat in die kabinet…
Brekende Nuus
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Die korrupsieverhoor van die voormalige minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sal na verwagting vandag in die Pta-hooggeregshof voortgaan, waar ’n lasbrief vir haar inhegtenisneming uitgevoer sal word indien sy versuim om in die hof te verskyn
-
Oekraïne se president, Wolodimir Zelenski, het gesê hy is ‘tevrede’ met Amerikaanse bemiddelaars se veranderde benadering tydens gesprekke met Rusland in Abu Dhabi, wat na verwagting vandag vir ’n 2de dag sal voortduur, maar hy het beklemtoon dat Oekraïne steeds veiligheidswaarborge nodig het
-
Inwoners van Douglas in die Noord-Kaap sal op 18 November weer stem nadat die OVK dít in Wyk 3 van die Siyancuma-munisipaliteit gelas het weens die vernietiging van stembriewe voordat die stemtelling afgehandel kon word
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









