Top
-
Skade weens swaar reën en oorstromings duur voort in Wes-Kaap
Die reën, koue en oorstromings bly deel van die weer wat tans veral die Wes-Kaap swaar tref. Novus Media se…
-
Parlement stuur vervolgingsproses van stapel terwyl pres. Cyril Ramaphosa weier om te bedank
Nasionale Vergadering-speaker, Thoko Didiza, het die proses uiteengesit wat die Parlement sal volg ná die konstitusionele hof se uitspraak oor…
-
Die WAT se woord van die week
die tydtoets deurstaan Idiomatiese uitdrukking: deurstaan: die tydtoets deurstaan of, meer dikw., die toets van die tyd deurstaan Vir ’n…
-
Nasionale ramptoestand aangekondig ná erge weer 10 lewens regoor SA eis
President Cyril Ramaphosa het ’n nasionale ramptoestand aangekondig ná erge weerstoestande minstens 10 lewens geëis en grootskaalse infrastruktuurskade in verskeie…
-
Afrikaans gaan voortleef deur keuse, nie beleid
8 Mei het ons Afrikaansdag gevier. Dit is ’n dag van trots, herinnering en viering. Maar dit is ook ’n…
-
Pres. Ramaphosa sê hy sal nié bedank weens Phala Phala-verslag
President Cyril Ramaphosa het vanaand die nasie toespreek ná die uitspraak van die konstitusionele hof oor die Phala Phala-saak. In dié…
-
‘Pres. Ramaphosa se besluit oor Phala Phala-verslag mag nie aanspreeklikheid vertraag nie’
Maak nie saak hoeveel of hoe hard die bespiegelings voor die tyd was nie, pesident Cyril Ramaphosa het Maandagaand dit…
-
Pres. Cyril Ramaphosa sal vanaand met Suid-Afrikaners praat oor konstitusionele hof se Phala Phala-uitspraak
President Cyril Ramaphosa sal vanaand die nasie toespreek ná die uitspraak van die konstitusionele hof oor die Phala Phala-saak. In dié…
-
Nóg foto’s en video’s van die stormskade in die Wes-Kaap
Alle skole sal môre in die Wes-Kaap gesluit wees weens die erge stormweer wat tans in groot dele van die…
-
Erge weer noop WKOD om môre alle skole in die provinsie te sluit
Alle skole regoor die Wes-Kaap is beveel om op Dinsdag, 12 Mei, te sluit, aangesien ernstige weerstoestande dringende ingryping deur…
Brekende Nuus
-
Die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge sê hulle gaan in die komende maande groter druk op die Nasionale Tesourie plaas om verskaffers wat die staat miljoene rand kos deur korrupte praktyke en die versuim om dienste te lewer, op die swartlys te plaas
-
Yahya Rahim Safavi, ’n adviseur van Iran se opperleier Mojtaba Khamenei: ‘Sedert die konflik van die Persiese Golf en die Straat van Hormoes na die Rooisee uitgebrei het, is dit moontlik dat die front in reaksie op verdere oorlog selfs verder sal uitbrei, tot by die Indiese Oseaan en moontlik selfs verder’
-
Die DA in Tshwane eis dat die twee maande salarisboete van sowat R200 000 wat aan Eugene Modise, onderburgemeester van die Tshwane-metro en streeksvoorsitter van die ANC opgelê is omdat hy versuim het om sy finansiële belang in Triotic Protection Services te verklaar, onmiddellik toegepas word
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









