Top
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 17 Julie Rugby (SS, 211) Curriebeker-reeks 16:55 Pumas t. Sharks 18:55 Stormers t. Griekwas o. 20-Wêreldkampioenskap 15:50 Uitspeelstryd: 15de…
-
Nuwe afrigters, nuwe sterre, dieselfde trofee: Curriebeker skop vandag af
Die Curriebeker bereik dié naweek ’n nuwe hoofstuk wanneer ou kompetisie afskop, met die verdedigende kampioene, Griekwas, wat hul veldtog…
-
Madlanga-kommissie: Vusimuzi ‘Cat’ Matlala se spinnekopweb
Die “Vusimuzi ‘Cat’ Matlala-spinnekopweb” is besig om weekliks stuk vir stuk voor die Madlanga-kommissie te ontvou. Name van betrokkenes en…
-
Oom Rugby: Skotland ontbloot Bok-probleme
Skotland het Saterdag op Loftus Versfeld ’n paar tekortkominge in die Springbokke se strukture ontbloot. Dit was natuurlik nie die…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 16 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Staat van beskuldiging: Uitspraak voorbehou in Ramaphosa interdiksaak
Die lot van pres. Cyril Ramaphosa se politieke toekoms hang in die weegskaal nadat die Wes-Kaapse hooggeregshof Donderdag, 16 Julie,…
-
Paramedikus sterf tydens noodreaksie in botsing in Gqeberha
’n Gewone noodreaksie het Woensdagoggend, 15 Julie, in ’n tragedie geëindig toe ’n paramedikus van Bester Emergency Medical Services (EMS)…
-
Spoedvraat Rees-Zammit terug vir Wallis se Bok-kragmeting
Wallis het hul span aangekondig wat Saterdag in Durban teen die Springbokke te staan kom, met ses veranderinge aan die…
-
‘Binnelanders’ se Le Roux wil nog agter kameras in staan
Met net ’n droom en sy ouers se onwrikbare steun het Logan Werner James verlede jaar Bloemfontein vir Johannesburg verruil.…
-
VSA en Iran ruil nuwe aanvalle uit terwyl konflik in die Golf oor die Straat van Hormoes weer toeneem
Die Verenigde State en Iran het Donderdag vergeldingsaanvalle teen mekaar en Amerikaanse bondgenote in die Golf geloods, terwyl die jarelange…
Brekende Nuus
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
Die vrou wat daarvan beskuldig word dat sy tydens ’n verhouding met Nvidia-hoof Jensen Huang vir China gespioeneer het, het ’n Hongkong-paspoort gebruik om Taiwan binne te gaan, het die eiland se immigrasie-agentskap gesê, terwyl owerhede die voorval ondersoek
-
Die SA akteur en Transkei-legende Ben Dekker is op 86-jarige ouderdom in Port St. Johns oorlede
-
Pous Leo XIV het jongmense gewaarsku om nie behep te raak met hul voorkoms of op sosiale media te lieg om gewildheid of ander mense se goedkeuring te wen nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









