Top
-
100 dae deur Afrika – op ’n skaatsplank!
Honderd dae. Dis hoe lank dit Jason (Jay) Vanporppal van Los Angeles geneem het om die meer as 5 500…
-
Wêreldbyedag: ‘Bewusmaking oor bestuiwers is ’n noodsaaklikheid’
Elke jaar word Wêreldbyedag op 20 Mei en Wêreldbiodiversiteitsdag op 22 Mei gevier. Hier volg ’n verkorte skryfstuk van prof.…
-
Geen geheim, maar Jakkals Vibes se masker bly sit
Sy liedjies is al meer as 31,2 miljoen keer op YouTube gekyk. Op die platform Spotify luister meer as 200 000…
-
Nuwe VRK-skedule bekend: Reisvoos SA spanne sal tevrede wees
Die Verenigde Rugbykampioenskap se uitkloprondes vir die huidige seisoen is eindelik hier. Daar is nou net agt spanne in die…
-
George-bouramp: Polisieondersoek afgehandel
“Die NVG is besig om die bewyse te oorweeg. Ons gaan deeglik moet wees weens die aard van die bewyse…
-
‘Eendag is nie ’n datum nie, dis ’n besluit’
Lewerkanker is op 28-jarige ouderdom by Heidi van der Merwe gediagnoseer. Vandag, 23 jaar later en tans op reis in…
-
Simon Rademan vra: Werk jou drag vir jou?
Dis kort voor die winter, en met die afgelope week se koue reeds agter ons, is bibberende tye op pad.…
-
Gayton McKenzie gaan Pacofs laat heropbou
Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, sê hy het die Pacofs-raad in Bloemfontein in die pad gesteek…
-
Trump-hulle wil meer wit Suid-Afrikaanse vlugtelingstatus gee
Die Trump-administrasie het ’n voorstel aan die Kongres voorgelê om die vlugtelingtoelatingsplafon vir wit Suid-Afrikaners tot 17 500 vir die…
-
Wesbank-inwoners soek antwoorde ná vier sterf en kind gewond is in skietery
Die polisie ondersoek vier moorde en een poging tot moord ná ’n skietery in Wesbank naby Kuilsrivier, Saterdagaand, 16 Mei.…
Brekende Nuus
-
Proteas klop Australië in Durban met 67 lopies, met Keshav Maharaj wat uitblink met die bal (4 paaltjies) en Matthew Breetzke (112 lopies) en Marco Jansen (75 lopies) wat uitstekend vaar tydens hul kolfbeurte
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat sal om 05:00 môreoggend op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) beskikbaar wees
-
Die Ethiopiese weermag het gesê dat 272 Tigray-rebellevegters dood is nadat hulle die vorige dag ’n aanval in Amhara, Ethiopië se 2de mees bevolkte streek, geloods het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









