Sport
-
Só lyk die US Ope-loting: Groot kragmetings wag
Die tenniswêreld se aandag is op New York gevestig, waar die 2026 US Ope dié naweek met die hoofloting afskop…
-
Drie rugbykragmetings om Vrydag dop te hou
Rugbyliefhebbers het Vrydag verskeie wedstryde om na uit te sien, met die laaste rondte van die Carling Curriebeker se Premier-afdeling…
-
Motsepe Foundation Championship-spanne veg om vroeë momentum
Die Motsepe Foundation Championship-seisoen skop Vrydag behoorlik in rat met drie wedstryde waarin spanne vroeg reeds waardevolle punte op die…
-
Dis tyd om daad by die woord te voeg
Die Springbokke is in die eerste toets op Ellispark uitoorlê. Dis ’n feit. Was die Bokke hul eie grootste vyand…
-
Pollard uit! Sacha en Kolbe keer terug vir Springbokke in Kaapstad
Cheslin Kolbe, die Springbok-vleuel en Sacha Feinberg-Mngomezulu, die losskakel, is in die beginspan ingesluit vir Saterdag se Greatest Rivalry-toets teen…
-
Oom Rugby: ‘Ek is nie meer só bekommerd oor môre’
Nadat ek die eerste toets van die Greatest Rivalry-toer nou ’n paar keer gekyk het, is ek nie meer so…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 28 Julie Rugby (SS, 211) Curriebeker-reeks 17:00 Lions t. Stormers XXIII 19:10 Sharks t. Bulls XV Krieket (SS, 212)…
-
Greatest Rivalry: Só lyk Rennie se All Blacks-span wat Bokke in Kaap óók wil trompop loop
All Blacks-afrigter Dave Rennie het verskeie veranderinge aan sy span aangebring vir die tweede toets van die Greatest Rivalry-reeks teen…
-
Kenner verduidelik hoe ’n HIA-toets werk en hoekom Arendse weer Saterdag kan speel
Die bekende sportwetenskaplike Ross Tucker het verduidelik waarom die Springbok-vleuel Kurt-Lee Arendse Saterdag in die tweede toets teen die All…
-
Net ’n bier, man! Rassie verkies ’n koue goue met Rennie bo amptelike vergadering met skeidsregter
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het bevestig dat daar, nes verlede week, geen amptelike vergadering tussen hom, All Blacks-afrigter Dave Rennie en…
Brekende Nuus
-
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het bevestig dat Dylan Perumal, hoofondersoeker van die ondersoekdirektoraat teen korrupsie (Idac), in die hospitaal opgeneem is, maar het gerugte verwerp dat hy probeer het om sy eie lewe te neem
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
SA se werkloosheidskoers het in die 3de kwartaal van 2026 tot 33,7% gestyg, vanaf 33,6% in die tweede kwartaal, wat ’n toename van 0,1 persentasiepunt verteenwoordig
-
Israel se nuwe parlement word vandag ingehuldig, terwyl premier Benjamin Netanyahu na verwagting sy meerderheid sal verloor, selfs terwyl sy teenstander, Gadi Eisenkot, steeds probeer om ’n nuwe regering saam te stel
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








