Sport
-
Beoordeel die skeidsregter | Springbokke v All Blacks, 2de toets: Angus Gardner
Ons wil jou mening hoor oor die man in die middel tydens die tweede toets in die Greatest Rivalry-reeks tussen…
-
Dis hoe die Bokke in die 2de Greatest Rivalry-toets teen die All Blacks gevaar het
Dit moes net gebeur het! Suid-Afrika het die tweede toets van die Greatest Rivalry-reeks in Kaapstad 33-26 gewen. Gerhard Steenekamp…
-
SA Rugby wys rooikaart vir roekelose reisagentskappe
Daar is reisagentskappe wat beweer dat tekortkominge binne SA Rugby se geledere die rede is hoekom teleurgestelde ondersteuners sonder kaartjies…
-
#GreatestRivalry-reeks Volg al die aksie regstreeks hier!
Danksy Nova News kan jy elke vuurwarm oomblik van die wedstryd tussen die Springbokke en die All Blacks volg KLIEK…
-
Mama Mia! Wat ’n rekord . . .
Italië se Marco Bezzecchi het Saterdag ’n verrassende voorste wegspringplekposisie vir die Aragon MotoGP verower en die rondterekord by MotorLand…
-
Kolisi ‘voel goed en sterk’ + Groot mylpaal vir PSdT teen All Blacks
Springbok-kaptein Siya Kolisi is gereed om Saterdag in Kaapstad in die tweede toets van die Greatest Rivalry-reeks met die All…
-
Stokke bewonder Pollard se eerlikheid
Springbok-assistentafrigter Mzwandile Stick het Handré Pollard, die veteraan-loskakel, se eerlikheid geloof omdat hy erken het dat hy nie 100% fiks…
-
Bok-legendes ontleed skeidsregterbesluite by Ellispark voor Kaapstad-toets
Skeidsregterbesluite sal vandag weer onder die soeklig wees wanneer die Springbokke en die All Blacks in die tweede toets van…
-
Stormers veg vir oorlewing teen Leeus
Die Leeus en Stormers XXIII pak mekaar Vrydagmiddag in ’n belangrike Curriebeker-kragmeting by Ellis Park, met albei spanne wat broodnodige…
-
Rugbywedstryd lok duisende besoekers en hupstoot toerisme in Kaap
Die Springbokke en die All Blacks se kragmeting in Kaapstad dié naweek gaan nie net oor rugby nie, maar kan…
Brekende Nuus
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
-
SA se werkloosheidskoers het in die 3de kwartaal van 2026 tot 33,7% gestyg, vanaf 33,6% in die tweede kwartaal, wat ’n toename van 0,1 persentasiepunt verteenwoordig
-
Israel se nuwe parlement word vandag ingehuldig, terwyl premier Benjamin Netanyahu na verwagting sy meerderheid sal verloor, selfs terwyl sy teenstander, Gadi Eisenkot, steeds probeer om ’n nuwe regering saam te stel
-
Frankryk se minister van buitelandse sake het gesê Parys sluit ‘niks uit nie’ in sy reaksie op ’n grootskaalse kuberaanval op honderde supermark-yskaste in Oktober, wat Frankryk aan Iran toegeskryf het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









