Nuusbrief 1
-
‘Voortsetting van ANC se instorting’
Wys jou duim, want dis jou stem wat hier getel het. Dit word perfek saamgevat deur Hermann Pretorius, hoof van…
-
Rekordlae opkoms voorspel
“Ag nee! Dis nie die opskrif wat ek wil sien nie!” sê een van ons joernaliste in die kantoor tydens…
-
Oor na die middelklas en die minderheid
Is Helen Zille in of uit? Jy besluit! Die verkiesing is nie grappies nie. Inteendeel, dit is ’n absolute saak…
-
SA brandstofswartmark reeds miljarde werd
Dis nie net bomskok nie, dis ’n behoorlike petrolskok! Dis angswekkend om jou brandstoftenk vol te maak – en daar…
-
Mashaba skop vas oor Zille
Lank, lank gelede was Herman Mashaba, nou leier van ActionSA, deel van die DA. Daar het hy en Helen Zille…
-
Desperate City Power plan te min, te laat
Al is die dae van beurtkrag (minstens waarskynlik voor die verkiesing) verby, weet almal teen die tyd Johannesburgers is gereeld…
-
Nóg ’n vroulike liggaam gevind: Beskerm jouself só
Eers wat dit drie. Toe vier . . . vyf en teen druktyd gister is daar reeds nege vroue vermoor.…
-
VSA het reeds lys van onwelkome SA amptenare
Ja, daar is ’n “mag-nie-voet-sit-in-Amerika-nie”-lys. Verlede week het die woorde-oorlog tussen Suid-Afrika en Amerika uitgekring. Marco Rubio, die Amerikaanse minister…
-
Johannesburg: Verrotting ’n ‘nasionale krisis’
Die Goudstad het nie verniet sy naam nie – Johannesburg is ons ekonomiese spilpunt. Maar weens infrastruktuurveroudering en ander probleme,…
Brekende Nuus
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
-
9 lande in die Europese Unie, insluitend Duitsland en Italië, is op koers om hul mikpunte vir die vermindering van vrystelling van gasse teen 2030 te mis, het Brussel gesê met die aanvang van die VN se klimaatsamesprekings
-
PA-leier Gayton McKenzie het gesê die party gaan nie oorhaastig koalisieooreenkomste aangaan nie en beklemtoon dat geen onderhandelinge ná die plaaslike verkiesings met enige politieke party gevoer is nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









