Nuus
-
Bewerings van tendermanipulering en bedrog: Dít wys Madlanga-kommissie kan werk
“Die Madlanga-kommissie kan wel ’n uitwerking op misdaad en ’n misdadige invloed op wetstoepassers en die regbank hê.” Só sê…
-
KYK: Helen Zille, DA-kandidaat in Jhb., oefen haar swem- én kwinkslae in ‘slaggat-swembad’
Kompleet met pienk swemkeps, groot heldergeel swembril en duikpak oefen DA se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, Helen Zille, in ’n massiewe…
-
Protes teen Nigeriese ‘koning’ raak gewelddadig in Oos-Kaap
’n Protes in KuGompo-stad in die Oos-Kaap oor die beweerde kroningseremonie van ’n Igbo-koning het Maandag gewelddadig geraak. Voertuie is…
-
John Steenhuisen kry slae in hof oor plan vir private inentings teen bek-en-klouseer
Die Vrystaatse landbousektor het ’n belangrike regsdeurbraak beleef nadat die Hooggeregshof in Pretoria die minister van landbou, John Steenhuisen, gelas…
-
KKNK-feesgangers: Meiringspoort oop ná oorstromings; Swartbergpas nog toe
Meiringspoort is Saterdag laatmiddag heropen nadat dit weens oorstromings, rotsstortings en onveilige padtoestande gesluit is. Swartbergpas is steeds vir verkeer…
-
Gholf-legende Tiger Woods in hegtenis geneem vir dronkbestuur ná Florida-ongeluk
Gholf-superster Tiger Woods is in hegtenis geneem en aangekla van dronkbestuur nadat hy Vrydag, 27 Maart, in ’n omrolmotorongeluk in…
-
Naweeknuus: Dís wat jy als moet weet
Gholf-legende Tiger Woods is in hegtenis geneem ná hy sy Range Rover-motor laat rol het. Die ongeluk het sowat tweeuur…
-
Iran se revolusionêre wag waarsku burgers ná Trump Hormoes-sperdatum uitstel
Iran se Revolusionêre Wagmagte het Vrydag burgers regoor die Midde-Ooste aangeraai om weg te bly van gebiede naby Amerikaanse magte…
-
Bulhond jag Fikile: ‘Ons sál Mbalula vervolg’
As die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) nie Fikile Mbalula, die ANC se sekretaris-generaal, vir korrupsieverwante klagtes vervolg nie, sal adv. Gerrie…
-
Die Papier se nuwe uitgawe is nou op die rakke en aanlyn: Als van die Madlanga-kommissie tot Jhb.-prokureur se skietdood
Adv. Gerrie Nel (ook bekend as die Bulhond) vertel in Die Papier se hoofberig wat hy alles beplan om toe…
Brekende Nuus
-
Iranse lugrederye moes sommige internasionale vlugte kanselleer nadat die VSA sanksies teen Iran se lugvaartbedryf verskerp het in ’n nuwe poging om die land se ekonomie te knou
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Protea-snelbouler Kwena Maphaka sal weens ’n besering nie in Suid-Afrika se eendagreeks teen Australië speel nie
-
Die VSA gaan glo 2 militêre basisse in Groenland bou terwyl dit terselfdertyd Denemarke se soewereiniteit oor die eiland herbevestig het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









